Template:/AJV 2014

From Wikimedia ZA
(Difference between revisions)
Jump to: navigation, search
Line 8: Line 8:
  
  
'n Paar Hoogtepunte
+
'n Paar Hoogtepunte :
 +
 
  
 
'''Verteenwoordiging van Afrikaans'''
 
'''Verteenwoordiging van Afrikaans'''
Line 15: Line 16:
  
  
Vir die eerste keer in die geskiedenis van WMZA het ons 'n Afrikaans-sprekende Direkteur aangstel op die Raad van Trustees.  Ons wil graag al die tale in Suid Afrik verteenwoordig en ons voel dat Afrikaans sprekendes 'n beduidende rol speel, en ons voel dat hierdie die eerste stap is om vir die Afrikaanse gemeenskap ook 'n stem te gee.
+
Vir die eerste keer in die geskiedenis van WMZA, het ons 'n Afrikaans-sprekende Direkteur aangestel as Direkteur.  Ons wil graag al die tale in Suid Afrika verteenwoordig, en ons voel dat die Afrikaanse wiki 'n belangrike deel van die wiki-gemeenskap is.
  
  
Line 26: Line 27:
  
  
'n Hartlike verwelkoming aan Deon Steyn en Pria Chetty wat verkies is as Direkteure.  Die raad vir die 2014 / 2015 periode is saamgestel as volg :
+
'n Hartlike verwelkoming aan Deon Steyn en Pria Chetty wat verkies is as Direkteure.  Die raad vir die 2014/2015 periode is saamgestel as volg :
  
 
* President - Douglas Scott
 
* President - Douglas Scott
Line 44: Line 45:
  
  
Lidmaatskap fooi is vasgestel op R 30.00 per jaar.
+
Lidmaatskap fooie is vasgestel op R 30.00 per jaar.
 +
 
 +
Lewenslange lidmaatskap fooie is vasgestel op R 300.00.
  
Lewenslange lidmaatskap is vasgestel op R 300.00.
 
  
 
Indien u graag 'n lid van Wikimedia ZA wil word, stuur asb 'n e-pos aan [mailto:theresa.hume@wikimedia.org.za Die Administrateur}].
 
Indien u graag 'n lid van Wikimedia ZA wil word, stuur asb 'n e-pos aan [mailto:theresa.hume@wikimedia.org.za Die Administrateur}].

Revision as of 12:25, 14 November 2014

Algemene Jaarvergadering


Die AJV van Wikimedia ZA het plaasgevind op Saterdag, 1 November 2014. 'n Woord van dank aan al die lede wat dit bygewoon het.

'n Afskrif van die notule kan hier besigtig word. Besoek gerus hierdie skakel om meer uit te vind oor ons projekte en planne vir die pad vorentoe.


'n Paar Hoogtepunte :


Verteenwoordiging van Afrikaans



Vir die eerste keer in die geskiedenis van WMZA, het ons 'n Afrikaans-sprekende Direkteur aangestel as Direkteur. Ons wil graag al die tale in Suid Afrika verteenwoordig, en ons voel dat die Afrikaanse wiki 'n belangrike deel van die wiki-gemeenskap is.


Direkteure



Directors 2014 2015.png


'n Hartlike verwelkoming aan Deon Steyn en Pria Chetty wat verkies is as Direkteure. Die raad vir die 2014/2015 periode is saamgestel as volg :

  • President - Douglas Scott
  • Bobby Shabangu
  • Dumisani Ndubane
  • Pria Chetty
  • Deon Steyn
  • Isla Haddow-Flood


Baie geluk aan Douglas met sy verkiesing as President!


Lidmaatskap



Lidmaatskap fooie is vasgestel op R 30.00 per jaar.

Lewenslange lidmaatskap fooie is vasgestel op R 300.00.


Indien u graag 'n lid van Wikimedia ZA wil word, stuur asb 'n e-pos aan Die Administrateur}.

Personal tools
Namespaces

Variants
Actions
Organization
Get Involved
Wikimania 2018
Connect
Toolbox