Template:/WLM Toekenningsaand

From Wikimedia ZA
Revision as of 11:55, 14 November 2014 by Theresa (Talk | contribs)

Jump to: navigation, search

Wiki Loves Monuments Toekenningsaand


Wiki Loves Monuments Award Ceremony


Die wenners van die Wiki Loves Monuments foto kompetisie is vereer by die gala geleentheid op Saterdag, 1 November 2014.


Wenners en ander belangstellendes het by die Slawe Kerk in Long Straat, Kaapstad bymekaar gekom om hulle pryse te ontvang. Ons wil graag almal bedank wat die geleentheid bygewoon het, en 'n spesiale woord van dank aan al die beoordelaars wat die moeilike taak gehad het om die wenners te kies. Ook 'n groot dankie aan al ons borge!





  • Al die fotos ingestuur vir die 2014 Suid Afrika Kompetitisie kan hier gevind word.


Hierdie jaar is 'n totaal van 242,344 inskrywings ontvang deur 7,498 deelnamers.


Onthou - net 292 dae oor tot die begin van Wiki Loves Monuments 2015!

Personal tools
Namespaces

Variants
Actions
Organization
Get Involved
Wikimania 2018
Connect
Toolbox