Template:/WfA Verlenging

From Wikimedia ZA
Revision as of 09:49, 20 April 2015 by Theresa (Talk | contribs)

(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to: navigation, search

Wiki from Above - Verlenging van Kompetisie

Wiki From Above LOGO 2015.png

Goeie nuus! Die sluitingsdatum vir die Wiki from Above kompetisie is verleng tot 31 Mei 2015.

Die fokus van die projek is om die kwaliteit en kwantiteit van lug foto's op Wikipedia uit te brei.

Die volgende werkswinkel is in Kaapstad, hierdie Saturdag, 25 April 2015 om 10:00 waar jy die geleentheid sal kry om jou inskrywing op Commons te laai.

Om te loer na die inskrywings alreeds ontvang, besoek gerus die Kategorie op Commons.

Personal tools
Namespaces

Variants
Actions
Organization
Get Involved
Wikimania 2018
Connect
Toolbox