Template:/Wiki Loves Africa af

From Wikimedia ZA
Revision as of 12:14, 14 November 2014 by Theresa (Talk | contribs)

(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to: navigation, search

Wiki Loves Africa - Afrika Geregte op Wikipedia


Wikilovesafrica.png


Wiki Loves Africa is 'n jaarlikse kompetitisie wat mense regoor Afrika (en oor die wêreld) nooi om die diversiteit, rykdom en kompleksiteit te vier van ons kontinent.

Die tema van 2014 is Kos'. Jy kan deel wees van die kompetisie deur foto's, video's of klankbane in te stuur wat verwant hou met tradisionele geregte. Dit sluit in enige media wat verband hou met die produksie en die verbruik van voedsel.


Media wat vir die kompetisie ingestuur word kan gebruik word om Wikipedia artikels te verryk.

Die kompetisie begin op 1 Oktober en eindig op 30 November 2014.

Vir meer inligting, besoek gerusWiki Loves Africa

Personal tools
Namespaces

Variants
Actions
Organization
Get Involved
Wikimania 2018
Connect
Toolbox